Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Inflasie styg weer, aan jou gebring deur beurtkrag
Description: Maartmaand se inflasiesyfer het vriend en vyand onder ontleders teleurgestel met ʼn effense styging tot 7,1%. Dit is nie ʼn groot styging vanaf die 7% in Februariemaand nie, maar dit is die tweede maand in ʼn ry wat die koers in die verkeerde rigting beweeg.
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.