Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Inflasie in Maartmaand
Description: Hierdie week hou ontleders Woensdag se verbruikerprysindeks inflasiesyfer fyn dop. In Spanje en die VSA was onlangse inflasiesyfers heelwat laer, maar in ander ekonomieë bly dit hardnekkig hoog. Gaan Maartmaand se syfer ʼn belangrike keerpunt wees?
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.