Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Al die nuus wat saak maak
Description: Die afgelope week was daar ʼn paar stukkies los ekonomiese nuus wat nie die Minuut gehaal het nie, maar wat ek nie uit die oog wil verloor nie. Dit gaan inflasie in die VSA, beleidsvoorstelle deur die goewerneur van die Reserwebank en die idee van ʼn BRICS geldeenheid.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.