Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Beleggingskonferensies en beleidsonsekerheid
Description: President Ramaphosa hou hierdie week sy vyfde beleggingskonferensie, maar swak sakevertroue en beleidsonsekerheid gaan dit moeilik maak om beleggers te oortuig om hier te belê.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.