Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Nie 'n mislukte staat nie, maar leef ons weer in 1991?
Description: Ek het verlede week afgesluit deur te argumenteer dat Suid-Afrika nie ʼn mislukte staat is nie, en dan ons ʼn ander benaming nodig het vir die uitdagings wat ons in die gesig staar. Ek wonder of ons nie weer in 1991 leef nie. Watter lesse kan ons uit die geskiedenis leer?
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.