Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwysers: Aankopebestuurdersindeks en voertuigverkope
Description: Al wat ʼn organisasie en ontleder verwag ʼn baie lae ekonomiese groeikoers hierdie jaar. Dit maak datapunte wat wys of hierdie voorspellings waar word baie belangrik. Hierdie week is ABSA en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek se aankopebestuurdersindeks en Naamsa se nuwevoertuig verkope-data vir Maartmaand bekend gemaak.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.