Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die 50bps styging in die repokoers het almal onkant gevang
Description: Mens kan dit vir die Reserwebank gee, hulle doen die regte ding, al is dit nie maklik of lekker nie. As jy dink die 50 basispunteverhoging was te veel, luister vandag se episode. Dit is belangrik vir wat jy vanaand om die braaivleisvuur sê.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.