Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die prys van basiese kosprodukte en die Mededingingskommissie
Description: Die Mededingingskommissie het gister hulle “Essential Food Price Monitoring” verslag gepubliseer. Dit sê dat kleinhandelaars moontlik die koste van basiese voedselprodukte opportunisties en sonder regverdiging laat styg het. Maar is dit die geval? Dit is moeilik om te bepaal...
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.