Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Alles dui daarop dat die repokoers met 25bps gaan styg
Description: Daar is ล klomp aanwysers wat hierdie week bekend gemaak word, soos die eerste kwartaal se opname van indiensname, Februariemaand se produsenteprys-inflasiekoers, kredietverlening aan die privaatsektor en die handelsbalans. Die item wat die nuus gaan oorheers is Donderdag se repokoersbesluit.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.