Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die houe val
Description: Die laaste dag of wat was vol kommerwekkende ekonomiese nuus. Behalwe vir die hoër inflasiekoers het verbruikersvertroue skerp afgeneem in die eerste kwartaal, Januariemaand se kleinhandelverkope was laer en die IMF het hulle vooruitskatting vir ons ekonomiese groeikoers skerp gesny.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.