Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Ons wag vir die basis-effek
Description: Hierdie week se belangrike ekonomiese aanwysers is Februariemaand se VPI inflasiesyfer wat more bekend gemaak word, en die FNB/BEO verbruikersvertroue-indeks vir die eerste kwartaal wat Donderdag bekend gemaak word.
Hierdie episode word ondersteun deur die Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.