Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Prysstabiliteit of finansiële stabiliteit?
Description: Banke se moeilikheid het nou ʼn monetêre beleidsvraagstuk geword. Moet die Amerikaanse Fed hierdie week kies tussen prysstabiliteit en finansiële stabiliteit?
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.