Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwysers: Kleinhandelverkope en landbou-besigheidsvertroue
Description: Ek sluit die week af met nuus oor nog twee aanwysers. Januariemaand se kleinhandel verkopesyfers het afgeneem, maar met minder as wat verwag is. Agbiz se landbou-besigheidsvertroue-indeks is in negatiewe terrein in die eerste kwartaal.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.