Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die begin van 'n bankkrisis, of die stadige afblaas van die tweede tegnologie borrel?
Description: Die ineenstorting van ʼn bank in die VSA, waarvan min van ons ooit gehoor het voor verlede week, is besig om te mors met beurse en bankaandele reg oor die wêreld. Wat het dit veroorsaak en wat het dit met byvoorbeeld Capitec te doen?
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.