Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Twee redes om 'n oog te hou op vandag se BBP syfers
Description: Vandag word die Bruto Binnelandse Produk en ekonomiese groei-syfers vir die vierde kwartaal van verlede jaar bekend gemaak en hoewel dit kan klink soos ou nuus, is daar ʼn paar redes om hierdie aanwyser dop te hou.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.