Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die "principle-agent" probleem en die kabinetskommeling
Description: Volgens media berigte gaan President Ramaphosa vanaand die veranderinge in sy kabinet aankondig. Dit gaan meer oor die bruto nasionale politiek as die bruto nasionale produk, maar ek het tog gewonder of ekonomiese teorie hom nie kan help nie.
Hierdie episode word ondersteun deur Jenwil finansiรซle adviesdiens en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.