Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die energie-oorgang is hier, of dit regverdig is of nie
Description: Met Eskom se 100ste bestaansjaar wat hierdie week gevier word kan mens ongelukkig skaars byhou met die slegte nuus uit die energie-sektor. Die energie oorgang klink dit soos iets wat iewers anders gaan gebeur, maar eintlik is ons elkeen deel daarvan.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.