Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Aanwysers dat beurtkrag besig is om seer te maak
Description: Dit is nie maklik om te sê hoe dit nou met die ekonomie gaan nie, maar daar is hierdie week ʼn paar aanwysers bekend gemaak wat die impak van beurtkrag op die ekonomie begin wys.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.