Episode: Hoe om sin te maak van die werkloosheidsyfers
Description: Statistieke Suid-Afrika het gister die resultate van die arbeidsmagopname vir die vierde kwartaal van verlede jaar bekend gemaak. Die werkloosheidskoers het effens afgeneem. Hoe maak ons daarvan sin?
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insigths en die NWU Sakeskool.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.