Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Faktore wat die land laat verswak
Description: Verlede week was vol gebeure wat vertroue en die rand-dollar wisselkoers raak. Vandag kan ʼn rowwe een in die valutamark wees en die vraag is of en wanneer die rand sal herstel.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.