Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Begroting 2023
Description: Ek wil nie een van daardie doemprofeet ekonome wees nie so laat ek eerste sê die Minister het sy bes gedoen met wat hy het. Daar is egter ʼn paar dinge om oor bekommerd te wees.
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.