Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die moeder van reddingsboeie - die Begroting en Eskom se skuld
Description: Met fase 6 beurtkrag vandag moet ek onthou om die skootrekenaar gelaai te hou en seker maak ek het data om na vanmiddag se begrotingsrede te kyk. Met goeie reg gaan die fokus op Eskom wees.
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.