Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat die Begroting kan doen, en nie kan doen nie
Description: Woensdag lewer die Minister van Finansies die Begrotingsrede en dit belowe om ʼn interessante een te wees. Luister hierdie week na die Minuut vir meer oor wat ons kan verwag en hoe dit jou raak.
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.