Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat sê die aanwysers?
Description: Makro-ekonomiese aanwysers is nie altyd maklik om te interpreteer nie. Die algemene siening is dat verbruikers swaar kry, investering gedemp is en ekonomiese groeivooruitsigte maar swak lyk, maar wat sê die aanwysers?Â
Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch en die NWU Sakeskool.
* Foute en weglatings bly my eie.