Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: As jy die Staatsrede misgeloop het
Description: Met al die krisisse wat gelyklopend in Suid-Afrika afspeel het baie kommentators gehoop dat gisteraand se Staatsrede ʼn moontlike keerpunt sou wees. Hier is ʼn paar dinge om te weet.
Hierdie is die Landbou-ekonomie Minuut, ondersteun deur RAiN geoktrooieerde rekenmeesters. Boer jy die lande, hulle boer die res.