Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Is daar 'n investeringstaking aan die gang?
Description: Investering gaan ʼn belangrike tema wees in vandag se Staatsrede en hierdie week het Neil Froneman van Sibanye-Stillwater ʼn opskudding veroorsaak met die opmerking dat daar ʼn staking is van investering in Suid-Afrika totdat dinge verbeter. Is daar so staking, of wat is die stand van sake?
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.