Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die President se doen-lysie en Donderdag se Staatsrede
Description: Met Donderdag se Staatsrede ingedagte is daar hierdie week baie gesΓͺ oor die President se vordering met sy doen-lysie. Ekonomie gaan mos oor skaarsheid, keuse en geleentheidskoste, so watter raad sou ek vir hom gee?
Hierdie episode word ondersteun deur Economic Research Southern Africa en die NWU Sakeskool.
Lees die Kerby & Havemann artikel waarna verwys word hier.
* Foute en weglatings bly my eie.