Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Beurtkrag en ekonomiese groei vooruitsigte
Description: Daar word elke dag iets gesê oor die impak van beurtkrag op die ekonomie, maar as ekonome groeivooruitskattings maak, wat is hulle aannames oor beurtkrag?
Die episode word ondersteun deur Jenwil Bluestar finansiële adviesdiens en die NWU Sakeskool.
* Foute en tekortkominge bly my eie.