Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Groeivooruitsigte vir die wêreldekonomie is soos 'n (klein) golf, maar SA kan dit dalk mis
Description: Suid-Afrika se ekonomiese groeivooruitsigte afhang van wat in die wêreldekonomie gebeur. Hierdie episode gaan oor die IMF se ekonomiese groei vooruitskatting en wat dit vir Suid-Afrika beteken.
Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool en Predictive Insights.
*Foute en tekortkominge bly my eie.