Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: As jy nie van die repokoersverhoging hou nie, wat is die alternatief?
Description: Die Reserwebank het gister die repokoers met 25 basispunte verhoog. Met ander woorde, 0,25 van ‘n persentasiepunt. Dit beteken dat jy ʼn bietjie groter paaiement gaan hê op jou skuld. Daar gaan vandag kommentaar wees wat sê dat die Reserwebank ʼn ongesonde obsessie het met die mikpunt van ʼn inflasiekoers tussen 3 en 6%, dat inflasie besig is om te daal, dat ekonomiese groei klaar plat geslaan is en nou verhoog hulle alweer die repokoers. Dit raak aan die debat oor die mandaat van die Reserwebank – moet hulle nie ook dink oor ekonomiese groei en indiensname nie? Ek dink die Goewerneur Kganyago het die vraag keer op keer b...