Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die 25 of 50 repokoersbesluit
Description: Ekonome is dit eens dat die Reserwebank se MonetΓͺre beleidskomitee later vanmiddag die repokoers weer gaan verhoog. Daar is egter redelike onsekerheid oor of dit Ε 25 basispunte of 50 basispunte verhoging gaan wees. Hier is die redes hoekom.
* Die NWU Sakeskool ondersteun Die Ekonomie Minuut.