Episode: Beurtkrag - moet daar 'n dieselsubsidie wees vir klein ondernemings?
Description: Met die vooruitsig van ten minste nog twee jaar van beurtkrag is die druk wat dit op kleinsake-ondernemings plaas in die nuus. Die Nasionale Kleinsake Kamer het ʼn beroep gedoen dat kragopwekkers en diesel gesubsidieer moet word. Is dit die beste manier?
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.