Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die impak van beurtkrag op die landbousektor
Description: Ons weet dat beurtkrag die hele ekonomie swaar tref, maar die laaste paar dae was die fokus op die landbou-sektor. Besproeiingsboere in die Noord-Kaap het ʼn beroep op die President gedoen om ʼn noodtoestand te verklaar en hoenderboere het gevra vir ʼn BTW nulkoers op hoenderprodukte. Die van ons wat nie in die bedryf is nie wonder dalk hoekom sulke stappe nodig geag word.