Episode: Begroting 3.0 en die Presidente by die Withuis
Description: Dit is ʼn week waarin ons asem ophou vir Begroting 3.0 en die samesprekings tussen Presidente Trump en Ramaphosa. Dit is belangrik gegewe die tekens dat die ekonomie beginmomentum verloor.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.