Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Repokoers gesny en meer oor die teiken
Description: Baie ekonome het gehoop dat die MonetΓͺre beleidskomitee die repokoers verminder maar was heimlik bekommerd oor internasionale onsekerhede en die komitee se konserwatiewe benadering. Gelukkig vir ons almal die repo toe met 25 basispunte gesny.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.Lees ook my nuwe blog: econdialogue.blog