Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die markte is nie die ekonomie nie
Description: Op ʼn dag tot dag ,of week tot week basis is dit moeilik om te sê hoe dit met die ekonomie gaan. Opname data is eers na ʼn lang sloering beskikbaar. Dan gebruik ons of modelle,of die markte, om die storie te vertel en die week is dit nie maklik om te lees nie.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.