Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Farmer's Inside Track
Episode: Beyond the Field: Suksesvolle Finansiële Vennootskappe in die Boerderybedryf
Description: Beyond the Field, aangebied deur John Deere Financial en gefasiliteer deur Anrich Herbst, bring Antois van der Westhuizen (besturende direkteur, John Deere Financial) en Pieter Pienaar (kredietverkope en bemarking, John Deere Financial) saam om met kundiges te gesels oor finansiële vennootskappe en boerdery as besigheid.​Corné Louw (landbou-ekonoom, Graan SA) en Marlene Louw (senior-ekonoom, Absa) deel ekonomiese insigte, terwyl Luan du Toit (Senwes Equipment) en William Nichols (Afgri Equipment) die praktiese kant van tegnologie en ondersteuning bespreek.​Die episode bied strategiese idees, oplossings en waardevolle insigte vir elke boer wat volhoubaar wil groei, met John Dee...