Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die markte het ophou nuus kyk
Description: As mens hoor dat Israel vir Iran aanval en die VSA tree toe tot die stryd wonder jy of jy dalk maar moet naslaan wat Nostradamus hieroor te sê gehad het, maar blykbaar hetdie markte ophou nuus kyk en steur hulle nie aan sieners nie.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.