Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: HelderbergFM 93.6
Episode: Elandre Op #DailyDateWithChristie
Description: 🏍️ Elandré is terug en dié keer vat hy jou saam op ’n wilder rit!
Sy splinternuwe enkelsnit “Ry” is die tweede vrystelling van sy 10-snitalbum wat op 4 Julie die lig gesien het.
Hin hin... laat die rit begin! 🔥
#Elandré #Ry #YourDailyDate #ChristieHansen #NuweMusiek #AfrikaanseMusiek #RytmeOpTweeWiele #HFMrydag
📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936