Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wys my jou data
Description: Die laaste paar weke is daar Ε lekker warm debat oor Suid-Afrika se werkloosheidskoers. Die amptelike syfer uit die Kwartaallikse Arbeidsmagopname staan op 32,9%, of tewel 8,228 miljoen mense wat werkloos is uit Ε arbeidsmag van 25,015 miljoen mense. Capitec se uitvoerende hoof, Gerrie Fourie, het gesΓͺ die koers is dalk nader aan 10%, en ander kommentators het ingespring om te sΓͺ dat die waardheid iewers tussenin is.Hierdie episode word ondersteun deur die Buro vir Ekonomiese Ondersoek in Stellenbosch