Episode: Jy kan nie sê dit is vegetariese wors nie
Description: Met die Monetêrebeleidskomitee nog aan die vergader en President Trump se tarief nog in die lug ten tye van my opname het ek gedink om eers iets anders te gesels. Ditgaan oor die regulering van plant-gebasseerde vleis alternatiewe.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.