Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Wat gaan aan dat hier niks aangaan nie? Amerikaanse ekonomie uitgawe
Description: Die ou sΓͺ-ding is dat as Amerika nies kry die wΓͺreld verkoue en op die oomblik is dit moeilik om te diagnoseer wat met Amerika aangaan. In hierdie episode wil ek graag praatoor hulle ekonomiese groeikoers, werkskepping, en inflasie. Dit alles is belangrik vir rentekoerse daar en hier.Hierdie episode word ondersteun deur Codera Analytics.