Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Die repokoers bly onveranderd
Description: Die Reserwebank se MonetΓͺre beleidskomitee het gister die repokoers onveranderd gelaat op 7%. Daar was Ε aantal aanwysers wat my en ander ontleders laat dink het dat hulledalk met 25 basispunte sou sny, maar dit het nie gebeur nie. Die verduidelik in hulle verklaring is nogals ingewikkeld.