Description: Tydens die laaste monetΓͺre beleidskomitee vergadering vir die jaar, is die repokoers gister met nog 25 basispunte gesny. Dit gee so bietjie verligting vir huishoudings maar rentekoerse is nie wat in die pad staan van ekonomiese groei nie.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.