Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Dit gaan oor bekostigbaarheid
Description: Die ekonomie nuus van die week is President Trump se oënskynlike aanval op die Amerikaanse Federale Reserwebank en Jerome Powell se reaksie. Op die oog af gaan dit oor die besteding aan die opknapwerk van die Fed se gebou, maar Powell het dit laat blyk dat die regsproses ʼn manier is om hulle te dwing om rentekoerse te verlaag. Die markte se reaksie was dat die dollar verswak het en die goudprys nog hoër gestyg het. Mens wonder so bietjie hoekom President Trump so graag rentekoerse laer wil hê.