Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Klein treΓ« in 'n beter rigtig?
Description: Week-tot-week en selfs maand-tot-maand is dit moeilik om te sΓͺ hoe dit met die ekonomie gaan. Die nuutste data is vir November en Desember verlede jaar en baie keer wys al dieaanwysers nie in dieselfde rigting nie. Die narratief is dat Suid-Afrika einde verlede jaar Ε beter rigting ingeslaan het en mens sien dit in die aandelemark. Die ekonomiese aanwysers is egter nog nie so duidelik nie.