Description: Die Monetêre Beleidskomitee het gister die repokoers onveranderd gelaat. Die verklaring oortuig mens nieheeltemal van die noodsaak van inkrimpende beleid nie. Hulle sê die risikos wat inflasie kan verlaag of verhoog is in balans.
Click any word to see translations, usage examples & similar words. Then learn them using saved words.
Text not synced with the audio? See here for why certain podcasts won't sync.