Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Lesse te leer by die bloubessies van Peru
Description: Die afgelope week was landbou uitvoere in die nuus. Die 2025 syfers lyk goed, ten spyte van die VSA se tariefoorloë en die uitdagings by Kaapstadhawe. Daar is ook inisiatiewe omuitvoer na Sjina en Suid-Korea te verhoog. So sien ek ook ʼn interessante storie oor hoe Peru die wêreld se grootste uitvoerder van bloubessies geword het.