Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Rentekoste van die staatskuld
Description: Die groot tema van volgende week se Begrotingsrede gaan oor die volhoubaarheid van Suid-Afrika se fiskale posisie. Meer eenvoudig gestel, ons vermoΓ« om die rente op diestaatskuld terug te betaal en geld oor te hΓͺ vir enige iets anders. Dit is hoekom rentekoerse op staatskuld nou in die nuus is.