Want to create an interactive transcript for this episode?
Podcast: Die ekonomie minuut
Episode: Moet nie met prysseine mors nie
Description: Ons staar volgende week reuse brandstofprysverhogings in die gesig. Dit lyk soos amper R6 per liter petrol en meer as R10 per liter diesel. Daar was menigte oproepe om die impak hiervan te versag deur die vehogings in die brandstofheffing en koolstofbelasting uit te stel, of selfs te skrap. Die styging in die heffings is saam 21 sent per liter. Ek sien nie so vinnig ʼn betroubare raaiskoot van hoeveel ekstra belasting-inkomste die verhoging begroot is om te lewer nie, maar een raming is rondom R2,13 miljard. In die totale Begroting is die nie baie nie en deur net uit te s...